21 ha Farm in Modimolle (Nylstroom)
Modimolle, Modimolle (nylstroom), Limpopo
Listed by
Albert Viljoen
Rawson Property Group Rawson Remote
Details
Boomryke plaas met padstalLieflike hanteerbare widplaas met mooi uitsig oor Kranskop. Kom woon op hierdie 21ha met ''n padstal naby Nylstroom.Gerieflike 3-slaapkamer, 2-badkamer woonhuis met ruim leefvertrekke.Genoeg pakplek in 3 stoorkamers en ''n werkswinkel.Groot bome en grasperk e om die huis, en agter die huis lieflike uitsig oor boomryke Bosveld. Jagkamp is in die bos met paadjies reg deur die plaas wat wildomhein is.Boorgat is 50m diep en toegerus met 2.2 kW pomp en lewer 8000 lu.Plaas het 3-Fase Eskom krag.Baie buitegeboue en hokke op die plaas.
Location
Map showing the location of 21 ha Farm in Modimolle (Nylstroom)