1.3 ha Farm in Groblershoop
Groblershoop, Groblershoop, Northern Cape
Listed by
Jaco Kriek
Farm Expert Properties Farm Expert Propeties & Auctioneers
Details
1.2 HA KLEINHOEWE MET 'N GERIEFLIKE WONING, 5 RUIM SLAAPKAMERS, EN 'N LEKKER SINKSTOOR, SLEGS SOWAT 'N UUR BUITE UPINGTON. Gele in die Groen Kalahari naby die Oranje Rivier, tussen Upington en Groblershoop, met Boegoebergdam, die Namibiese grenspos, die Kgalagadi en die Weskus binne gerieflike afstand.Ons klint het ''n uitstekende waarde-vir-geld transaksie in gedagte. Wat hierdie eiendom spesiaal maak is onder andere die bykans 340 vierkante meter gesellige woonhuis met vyf ruim slaapkamers, die baie handige 275 vierkante meter sinkstoor uitgevoer met ''n sementvloer, en baie belangrik, genoegsame water uit die kanaal en boorgat.Indien u op soek is na ''n leefstylhuis, gele in ''n landelike omgewing, naby die Oranje rivier kanaal stelsel met water reg vir huishoudelike gebruik, plus nog ''n boorgat, maklike vervoer na- en van Upington, en waar u ''n gemaklike, selfonderhoudende, off grid plattelandse leefstyl kan skep is hierdie eiendom waarskynlik die een vir u, teen ''n goeie waarde-vir-geld prys.Praat met Jaco vir enige vrae en bespreking vir u besigtiging van die eiendom by 072 MY AGENT.Die eiendom is geplaas teen die kanaal naby die besproeiings lande. Hier heers die wonderlikste landelike atmosfeer met uitsig oor die wingerde, lusern en pekanneut besproeiinglande.Laat gerus weet hoe ek u van hulp kan wees.Groete, Jaco.Verdere inligting:Grootte: 1.28 HaKrag: ESKOM enkelfase, geen sonkrag nie.Water: Huiswater uit die boorgat wat gestoor word in 2500 lt water tenk, plus 0.8 ha kanaalwater met water reg vir huishoudelike gebruik.Verbeteringe: Bykans 340 vierkante meter huis, 275 vierkante meter sinkstoor, gereedskapkamer, sement dam,Verbeteringe wat aandag sal vereis: dubbelmotorhuis, swembad- en onthaal area.Gevestigde tuin, paar sitrus- en vye bome.Huis5 Slaapkamers geen ingeboude kaste nie1 En-Suite badkamer, sonder bad, met stort1 Vol badkamerSitkamer TV Kamer en Eetkamer oopplanKombuis is ruim met n aangrensende waskamer, stoorkamer, en kompakte spens.Genoeg plek vir ''n skottelgoed- en klere wasmasjien, tuimeldroer, ses-brander gas stoof, houtstoof, Mikrogolf, dubbeldeur yskas, en moontlik nog ook n boks vrieskas.StudeerkamerSinkstoor275 Vierkante meter of omtrent 1575 kubieke meterSement vloerTwee 4.5 x 4 meter ingange
Location
Map showing the location of 1.3 ha Farm in Groblershoop